EG

Pretoria is eg.  Die bome, verkeer, mense en die PEP ‘special’ wat amper ‘tan’ daar teen die lamppaal in Lynnwoodweg.  Maar wat is ‘eg’ werklik?  Egtheid het te maak met ‘n innerlike reis na ‘n bestemming waar vryheid woon.  Egtheid lê binne jouself, nee, laat ons ‘n oomblik anders hieroor dink; egtheid lê buite jouself?…